Orania Oogkundiges en Orania Karnaval: Orania Oogkundiges het die afgelope paar jaar die voorreg gehad om ‘n borg vir die prettige Orania Karnaval te wees. Henda het selfs al namens die praktyk ‘n gelukkige trekking behartig en ‘n prys oorhandig.