Orania Oogkundiges is reeds met ‘n paar mediese fondse ingekontrakteur.
Ons hoop om met tyd by die ander netwerke ook in te skakel.
Ons kan egter intussen vir jou ‘n faktuur met enige mediese fonds se eie tariefkodes en pryse gee, sodat jy direk by hulle kan terugeis.
Die faktuur gee ook kolomme om te wys watter deel van jou produkte die spesifieke fonds aan jou sal terugbetaal.