Kontak ons

Bel, SMS of WhatsApp gerus weeksoggende tussen 9:00 en 13:00 vir navrae of om ‘n afspraak te maak. As ons nie antwoord wanneer u bel nie, los asb. ‘n duidelike stemboodskap of stuur ‘n SMS of ‘n WhatsApp om te sê waarmee ons u kan help. Ons kom dan spoedig na u toe terug.

Alhoewel ons amptelike besigheidsure weeksoggende 9:00 – 13:00 is, help ons graag na-ure waar moontlik mits u die afspraak gedurende werksure reeds vasmaak.

Vir noodgevalle soos ernstige oogbeserings, kontak asb. vir OraniaMed of die hospitale in Hopetown en Kimberley se ongevalle afdelings. 

Kyk ook gerus na ons Facebookblad vir handige inligting en nuttige wenke.