Oras vs. Rande

Waarom Orania Oogkundiges die gebruik van Oras eerder as Rande ondersteun en aanmoedig: Die Ora is Orania se eie ruilmiddel. Dit is ‘n koepon, gerugsteun deur die Rand en verval elke drie jaar. Oraniërs word aangemoedig om die Ora so veel as moontlik te gebruik aangesien dit ‘n paar baie belangrike voordele vir die dorp […]

Oras vs. Rande Read More »