Dienste

Professionele dienste

Brille & Kontaklense

Bykomstighede

Oogapteek

Tariewe

Druk “Skakel” of “Stuur ‘n boodskap” indien u direk met die oogkundige wil gesels oor die tariewe of gaan lees self meer daaroor.

Mediese fondse

Orania Oogkundiges is reeds met ‘n paar mediese fondse ingekontrakteur. Ons hoop om met tyd by die ander netwerke ook in te skakel. Ons kan egter intussen vir jou ‘n faktuur met enige mediese fonds se eie tariefkodes en pryse gee, sodat jy direk by hulle kan terugeis. Die faktuur gee ook kolomme om te wys watter deel van jou produkte die spesifieke fonds aan jou sal terugbetaal.

As u van u mediese fonds gebruik wil maak moet u asb. self voordat u ‘n afspraak by ons skeduleer, die fonds bel en u optiese voordele bevestig. As hierdie inligting nie van u kant af voorsien word nie, sal ons van u vereis om die konsultasiefooi teen ons privaattarief te betaal voordat u die praktyk verlaat.

Gemeenskaps-
betrokkenheid

Gaan lees meer oor Orania Oogkundiges se betrokkenheid in die gemeenskap en hul bydrae tot Orania.

Oras vs. Rande

Waarom Orania Oogkundiges die gebruik van Oras eerder as Rande...

Orania Sakekamer

Orania Oogkundiges en die Orania Sakekamer: Instellings speel ʼn belangrike...

Orania Beweging

Orania Oogkundiges en die Orania Beweging: “maar ons sien bietjie...

Bo-Karoo Opleiding

Orania Oogkundiges en Bo-Karoo Opleiding: Bo-Karoo Opleiding beskik oor die...

Orania Dorpsraad

Orania Oogkundiges en die Orania Dorpsraad: Orania Dorpsraad is verantwoordelik...

Karoosig Aftreeoord

Orania Oogkundiges en Karoosig Aftreeoord: Karoosig Aftreeoord bied n veilige,...

Orgaanskenking

Orania Oogkundiges oor orgaanskenking: Baie mense besef nie dat die...

Orania Karnaval

Orania Oogkundiges en Orania Karnaval: Orania Oogkundiges het vanjaar die...

Orania Skole

Orania Oogkundiges en Orania skole: Orania Oogkundiges het tot dusver...

Kontak ons

Bel, SMS of WhatsApp gerus weeksoggende tussen 9:00 en 13:00 vir navrae of om ‘n afspraak te maak. As ons nie antwoord wanneer u bel nie, los asb. ‘n duidelike stemboodskap of stuur ‘n SMS of ‘n WhatsApp om te sê waarmee ons u kan help. Ons kom dan spoedig na u toe terug. Vir noodgevalle soos ernstige oogbeserings, kontak asb. vir OraniaMed24 by 066 533 4575. Die ongevalle-afdeling sal kan help. Alhoewel ons amptelike besigheidsure weeksoggende 9:00 – 13:00 is, help ons graag na-ure waar moontlik mits u die afspraak gedurende werksure reeds vasmaak.

Kyk ook gerus na ons Facebookblad vir handige inligting en nuttige wenke.